Baie Welkom by

www.morsjorsies.co.za    082 371 6536    012-9987770    morsjorsies@gmail.com

ons is 'n Christelike Kleuterskool
Gelukkige kinders = Gelukkige ouers ! Morsjorsies se ideaal is om aan u kleuter ‘n aangename Christelike tweede tuiste te bied, waar hy/sy tot volle potensiaal kan ontwikkel. In ‘n gesellige atmosfeer waar u kleuter veilig en geliefd kan voel en ‘n vriendskap met spesiale maatjie kan weef.

Morsjorsies 

Kleuterskool

Morsjorsies 

Nursery School

Ons visie hier by Morsjorsies Kleuterskool is om te streef om jou kind te onderrig en te ontwikkel, om ‘n gebalanseerde en verantwoordelike volwasse te word, en wat met die selfvertoue na die volgende ontwikkelingsvlak toe te kan gaan. Jou kind verdien ons kwaliteit ondderig om selfstandig te wees en verantwoordelikheid te aanvaar.

d6 Connect bied die volgende funksies aan:

  • Gebruikers word ingelig en op datum gehou van die aktiwiteite van die organisasie.
  • Vorms en Fooie is beskikbaar
  • Relevante en opgedateerde inligting (bv: organisasie se kontakpersone, nuus en hulpbronne). 

Ook op u selfoon beskikbaar.

D6 Laat gebruikers toe om:

  • Direk te antwoord op navrae van die organisasie.
  • Veranderinge aan te bring aan persoonlike data op die organisasie se databasis.
  • Algemene navrae direk aan die organisasie te stuur en terugvoer daarop te ontvang.

“Julle moet nooit een van hierdie kleintjies minag nie, want Ek verseker julle dat hulle engele in die hemel gedurigdeur by my hemelse Vader is.” Matt. 18:10